Maak leer en beweging lekker met hierdie Brandveiligheid Oefen & Beweging Kaarte Bundel! 🚒
Hierdie Afrikaanse digitale aflaaibare aktiwiteitskaarte is ontwerp om kinders aan die beweeg te kry deur prettige brandweer-geïnspireerde oefeninge en bewegings.
Perfek vir:
✔ Kleuters
✔ Voorskoolse kinders
✔ Tuisonderrig
✔ Beweging pouses
✔ Tema-gebaseerde leer
Die bundel bevat:
- Brandveiligheid Oefen Kaarte
- Brandveiligheid Beweging Kaarte
- Seun en meisie variasies
- 12 kaarte per stel
- A4 PDF formaat
- Hoë kwaliteit digitale aflaai
Kinders kan ontwikkel:
✔ Groot motoriese vaardighede
✔ Koördinasie
✔ Luistervaardighede
✔ Verbeeldingryke spel
✔ Aktiewe leergewoontes
Ideaal vir:
- Reënerige dae
- Klaskamer aktiwiteite
- Sensoriese spel
- Breinpouses
- Brandweer temas
- Aktiewe speeltyd
Let wel:
Hierdie is ’n digitale produk. Geen fisiese item sal gepos word nie.











Reviews
There are no reviews yet.